Platoniese vaste liggaam

Die vyf platoniese vaste liggame

'n Platoniese vaste liggaam is 'n konvekse vaste liggaam wat se oppervlak uit identiese reëlmatige veelhoeke bestaan. Daar is vyf sulke liggame – die tetraëder, heksaëder, oktaëder, dodekaëder en die ikosaëder. Hierdie liggame word al vanaf antieke tye bestudeer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy